Next >>

1221 Ha

Ref : 56ab16e3edd95

Financial Information :

Price R 21 000 000.00

Details :

1221 Ha Wildsplaas

 

Vaalwater / Melkrivier

 

Hierdie unieke plaas grens vir ongeveer 5km aan die Melkrivier, met n keerwal in die rivier asook n kanaal stelsel vir besproeiing. Daar is ongeveer 100 Ha lande wat voorheen met stergras gevestig is. Hierdie stelsel bestaan nog en kort net aandag.

 

TOPOGRAFIE

Gedeeltelike Berg, ongeveer 30% oor hele plaas plat en golwend met 5km rivierfront en keerwal.

Goeie netwerk van paaie.

 

TIEPE VELD & BOME

Gemengde veld soet en suur

Bome – Rooibos, Vaalbos, Wildesering, Wildevei, Soetdoring, Lekkerbreuk, Sekelbos, verskeie ander aksasia spesies

 

ESKOM KRAG - Ja

 

LOSBATES INGESLUIT

2 x Trekkers – 1 x MF135 & 1 x Fiat 640

1 x Sleepwa

1 x Gameviewer

6 x Quads

5 x Big Boys 4x4, 1 x Klein kinder quad

1 x Welder, 1 x Kompressor, 1 x Generator

Verskeie implemente, Baie Gereedskap

Die plaas word deur n pad in twee verdeel ongeveer 600 Ha elke gedeelte.

 

WESTELIKE GEDEELTE

 

Westelike gedeelte van pad grens aan Melkrivier.

  • 2 x Store
  • 100 Ha lande met gevestigde stergras
  • 5 x Klipgeboude ensuite grasdak chalets wat uitkyk oor Melkrivier. 3 x Slaap 6 en 2 x Slaap 4
  • Verskeie suipings kom voor
  • Wild op hierdie gedeelte

– Rooibok, Koedoe, Waterbok, Bosbok en Kleinwild.

  • 3 x Boorgate
  • Ou plaasskool omskep in tavern

OOSTELIKE GEDEELTE

 

Oostelike gedeelte 600 Ha

  • Seisoenale Spruit
  • Ongeveer 50 Ha plus ou lande
  • Sement Dam met 5 suipings
  • Netjiese 2 Slaapkamer woonhuis, sitkamer, ettkamer, kombuis
  • Aparte Rondawel
  • 1 x Slagkamer
  • 1 x Koelkamer
  • 2 x Boorgate – Dompel pompe goeie water
  • Wild op hierdie gedeelte

– Rooibok, Koedoe, BWB, Waterbok, Zebra, Rooihartebees, Kameelperd, Bosbok en Kleinwild

General Map of Area :

Do you want more info? Leave your message

Return to the list

Our Latest Properties

Detail 1221 Ha Price : R 21 000 000.00
Detail 1600 Ha Price : R 25 000 000.00
Detail 752 Ha Price : R 23 500 000.00
Detail 78 Ha Price : R 3 700 000.00
Detail 29 Ha Plaas Bargain Price : R 2 500 000.00
Detail 478 Ha Wildsplaas Price : R 6 500 000.00
Detail 8 Ha - Plot Marakele Price : R 1 540 000.00
Detail 3 Ha - Marakele Estate Woning Price : R 2 260 000.00
Detail 215 Ha Wildsplaas Bargain Price : R 4 950 000.00
Detail 500 HA Near Thabazimbi Price : R 6 990 000.00
Detail 470Ha Matlabas Price : R 7 300 000.00
Detail 70Ha Makoppa Price : R 8 000 000.00

Properties

Detail 1221 Ha Price : R 21 000 000.00
Detail 1600 Ha Price : R 25 000 000.00
Detail 752 Ha Price : R 23 500 000.00
Detail 78 Ha Price : R 3 700 000.00
Detail 29 Ha Plaas Bargain Price : R 2 500 000.00
Detail 478 Ha Wildsplaas Price : R 6 500 000.00
Detail 8 Ha - Plot Marakele Price : R 1 540 000.00
Detail 3 Ha - Marakele Estate Woning Price : R 2 260 000.00
Detail 215 Ha Wildsplaas Bargain Price : R 4 950 000.00
Detail 500 HA Near Thabazimbi Price : R 6 990 000.00
Detail 470Ha Matlabas Price : R 7 300 000.00
Detail 70Ha Makoppa Price : R 8 000 000.00
Detail 385Ha Sentrum Thabazimbi Price : R 5 000 000.00