1600 Ha

Ref : 568a5c59ea0a0

Address :

Vaalwater

Financial Information :

Price R 25 000 000.00

Details :

1600 Ha

 

GOUDFONTEIN KOEDOE EN TULI WILDEBEES TEELPROJEK

 

Hierdie 1600 Ha wildsplaas met sy 3 titelaktes is gelee in die waterbergbiosfeer tussen Vaalwater en Ellisras.

 

Geboue bestaan uit

3 slk onsuite grasdak chalets met aparte grasdak kuierarea, kombuis en lapa.

 

Ander Geboue

3 slk woonhuis met braai area.

Koelgeriewe

Store

 

Die plaas is netjies wildwerend omhein met n goeie netwerk van paaie.

 

Water

Die water is sterk en voldoende

6 x boorgate

 

Uitsigte op die plaas is besonders en uniek.

 

Die grootste pluspunt is dat daar 10-12 jaar laas gejag is op die plaas en dit is waarom die 150 Koedoes en 80 Tuli wildebeeste hierdie plaas met gemak kan self terug betaal.

 

Van die beste Koedoe gene kom op hierdie plaas voor.

Koedoebulle van diep in die 50 duim en verskeie oor die 60 duim kom hier voor.

 

Die Tuli wildebeeste is reeds in 2001 gevestig en is n geslote kudde sederdien en diere met Koningswildebees kenmerke is vollop.

 

Hierdie twee uitsonderlike teel projekte kan met min moeite uitgebrie word tot een van die beste winsgewende besighede in die provinsie.

 

Verskeie ander wildspesies kom op die plaas voor naamlik

Rooibokke,Gemsbokke,zebras,Kameelperde en klein wild

 

Hierdie top plaas wat slegs 2,5 ure van die PWV gelee is kan bekom word vir slegs R25 miljoen

General Map of Area :

Do you want more info? Leave your message

Return to the list

Our Latest Properties

Detail 1221 Ha Price : R 21 000 000.00
Detail 1600 Ha Price : R 25 000 000.00
Detail 752 Ha Price : R 23 500 000.00
Detail 78 Ha Price : R 3 700 000.00
Detail 29 Ha Plaas Bargain Price : R 2 500 000.00
Detail 478 Ha Wildsplaas Price : R 6 500 000.00
Detail 8 Ha - Plot Marakele Price : R 1 540 000.00
Detail 3 Ha - Marakele Estate Woning Price : R 2 260 000.00
Detail 215 Ha Wildsplaas Bargain Price : R 4 950 000.00
Detail 500 HA Near Thabazimbi Price : R 6 990 000.00
Detail 470Ha Matlabas Price : R 7 300 000.00
Detail 70Ha Makoppa Price : R 8 000 000.00

Properties

Detail 1221 Ha Price : R 21 000 000.00
Detail 1600 Ha Price : R 25 000 000.00
Detail 752 Ha Price : R 23 500 000.00
Detail 78 Ha Price : R 3 700 000.00
Detail 29 Ha Plaas Bargain Price : R 2 500 000.00
Detail 478 Ha Wildsplaas Price : R 6 500 000.00
Detail 8 Ha - Plot Marakele Price : R 1 540 000.00
Detail 3 Ha - Marakele Estate Woning Price : R 2 260 000.00
Detail 215 Ha Wildsplaas Bargain Price : R 4 950 000.00
Detail 500 HA Near Thabazimbi Price : R 6 990 000.00
Detail 470Ha Matlabas Price : R 7 300 000.00
Detail 70Ha Makoppa Price : R 8 000 000.00
Detail 385Ha Sentrum Thabazimbi Price : R 5 000 000.00