752 Ha

Ref : 561ba6534c1a5

Financial Information :

Price R 23 500 000.00

Details :

752 HEKTAAR WILDSPLAAS

 

 

LIGGING:

THABAZIMBI/SENTRUM HIERDIE UITSONDERLIKE PLAAS IS SLEGS 60KM VANAF THABAZIMBI WAARVAN DAAR NET 8KM GRONDPAD IS

TIPE BOERDERY TANS:

DIE PLAAS OOR VERSKEIE JARE OPGEBOU AS EEN VAN DIE PLASE MET VAN DIE BESTE TEELKAMPE EN GERIEWE SOOS BOMA EN SIEKTE KAMPE VIR DIE TEEL VAN EKSOTIESE WILD.

DIE UITLEG VAN KAMPE IS NOUKERIG BEPLAN EN ENIGE VOORNEMENDE KOPER SAL MIN OF WEINIG MOET VERANDER.

DAAR IS AL DIE NODIGE GERIEWE VAN KOELKAMER, SLAG GERIEWE EN SOUTKAMERS VIR DIE DOELKEINDES VAN OORSESE JAG MAAR DAAR WORD TANS NIE GEJAG OP DIE PLAAS NIE.

OMHEINING VAN PLAAS BUITE

DIE HELE PLAAS TEN VOLLE GE-ELEKTRIFISEERD ( 6 X ENERGISERS) ASOOK GRASDAK INGANG MET ELEKTRONIESE SEKURITEIT EN OUTOMATIESE HEK

TOPOGRAFIE:

DIE HELE PLAAS BESTAAN UIT ROOI LEEM EN ROOI SAND MET VERSKEIE VAN DIE MOOISTE NATUURLIKE GRONDPANNE WAT GEDURENDE SOMERTYE SOOS N OASE LYK. DIE PANNE IS WATER HOUDEND TOT REDELIK DIEP IN DIE WINTER. VAN DIE PANNE KAN AANGEVUL WORD MET BOORGAT WATER INDIEN N KOPER DIT SOU VERKIES EN OOK VERDERE BOORGATE BOOR.

HIERDIE PLAAS IS GELEE IN DIE MEKKA VAN DIE WILDBEDRYF WAAR DAAR SLEGS SOETVELD IS. DIE VOLGENDE GROOT BOME KOM VOOR HARDEKOOL, MAROELA,KNOPPIESDORING,ROOIBOS,ROSYNTJIEBOS, BLINKBLAAR, AL HIERDIE BOOM SPESIES IS EERTBAAR VIR DIE WILD.

BOORGATE: 3

1 X SONPANEEL

1 X DOMPELPOMP

1 X LISTER ENJIN

ALMAL TOEGERUS

KRAG:

ESKOM PLUS GROOT KRAGOPWEKKER WAT DIE HELE LODGE PLUS HUISE PLUS KAMPSTELSEL VAN KRAG VOORSIEN TYDENS KRAGONDERBREKINGS

GEBOUE

WOONHUIS

ONGEVEER 300VKM GRASDAK WOONHUIS MET DIE VOLGENDE GERIEWE

ALLE VERTREKKE HET LUGVERSORGING

2 X KAMERS

2 X BADKAMERS

KOMBUIS

EETKAMER

SITKAMER

STOEP MET BOMA EN BRAAI

AFDAK VIR 2 VOERTUIE

HIERDIE WOONHUIS IS NIE GEMEUBULEER NIE

TEN VOLLE OMHEIN MET GE ELETRIFISEERDE DRAAD

ANDER GEBOUE

HIER BESTAAN DIE PLAAS UIT DIE VOLGENDE

LUUKSE LODGE MET DIE VOLGENDE GEDEELTES

1 X GROOT ONDERDAK STOEP SMAAKVOL GETEEL EN GEMEUBULEER.

ONTSPANNINGS AREA MET TV ASOOK BINNE BRAAI HIERDIE GEDEELTE IS TOEGERUS MET VAN DIE LUUKSTE LEER EN HOUT MEUBELS, BYBEHORE WAAT PAS BY DIE AFRONDING VAN DIE LODGE BINNE.

GROOT KUIER KROEG MET SOLIEDE SLEEPER HOUTBLAD WAARVAN DIE RES VAN DIE TOEBEHORE VAN TOP KWALITEIT IS

VERDER BESTAAN DIE GEBOU UIT TWEE NETJIESE UITERS SMAAKVOLLE UITGERUSTE BADKAMERS ASOOK TWEE STORTE

DIE KOMBUIS IS VAN INTERNATIONALE STANDAARD VAN DIE NUUTSTE ELEKTRONIKA

BESONDERSE HOUTKASTE, GRANIETBLAAIE, APARTE OPWAS, APARTE INLOOP SPENS EN VELE MEER

DIE VOLGENDE IS AANGRENSEND

4 X GRASDAK CHALETS MET SITKAMER, BADKAMER EN SLAAP 4

HIERDIE EENHEDE IS LUUKS UITGERUS MET BESONDERSE DETAIL.

TEN VOLLE OMHEIN MET GE ELETRIFISEERDE DRAAD

VERDER WORD DIE EENHEID AFGEROND MET N NETJIESE SWEMBAD    

 

ARBEIDERSHUISE

NUUT GEBOUDE WERKERS OPSTAL MET 5 APARTE SLAAPKAMERS EN BOMA EN ABOLUSIE GERIEWE. TEN VOLLE TOEGERUS MET ELETRISITEIT.

TEELKAMPE EN WILD:

KAMP 1 

100HA KAMP NUUT 2.4 METER HOOGTE TEN VOLLE GE-ELEKRTIFISEER ASOOK TEN VOLLE OMHEIN MET JAKKALSDRAAD. DIE KAMP WORD TANS GEBRUIK VIR NYALAS. INGESLUIT IN HIERDIE KAMP

1 BUL EN 10 OOIE

KAMP 2

50HA KAMP NUUT EN TEN VOLLE TOEGESPAN 2.4 METER MET ELEKTRIFISERING ASOOK MET JAKKALSDRAAD OMRING. WORD TANS GEBRUIK AS SWARTROOIBOK TEELKAMP INGESLUIT IN HIERDIE KAMP

1 X SWART ROOIBOKRAM MET 21 SPLIT OOIE.

GEDEELTE WAAR ROOIBOKKE VOER EN VREET IS TOEGESPAN MET 2.4 METER HOE WILDDRAAD EN GROEN SEIL SODAT DIERE MAKLIK HANTEER KAN WORD ASOOK MINIMALE STRES ERVAAR.

KAMP 3

20HA KAMP WORD TANS GEBRUIK VIR TEEL VAN GEELBLESBOKKE. OMRING MET JAKKALSDRAAD INGESLUIT IN DIE KAMP

1 X GEELBLESBOKRAM MET 10 SPLIT OOIE

KAMP 4

20HA KAMP GOUEBLOUWILDEBEES PROJEK. INGESLUIT IN DIE KAMP

1 X GOUE BLOUWILDEBEESBUL MET 6 TULI VERSE

KAMP 5

100HA KAMP TANS INGBRUIK VIR BUFFEL PROJEK. INGESLUIT IN DIE KAMP

1 BUFFELBUL VAN ONGEVEER 40 DUIM OP 2,5 JAAR OUD   MET 2 JONG BUFFEL VERSE (ONGEVEER 18MNDE)

HIERDIE BUFFELBUL HET DIE POTENSIAAL OM 47-48 DUIM OF SELFS GROOTTER TE WORD. WAT VIR N AANSIENLIKE DUURDER PRYS VERKOOP KAN WORD

 

 

KAMP 6

1HA + KAMP DIE INTENSIEWE KAMPGEDEELTE NABY HUIS DIE KAMP WORD TANS GEBRUIK VIR DIE HARTSWATERSPRINGBOK TEEL PROJEK. INGESLUIT IN DIE KAMP

5 KALAHARI HARTWATER SPRINGBOK OOIE EN 1 RAM

NOTA:

ALLE KAMPE HET ‘NANNY’ KAMPE MET SKUIFHEKKE WAAR ALLE DIERE GEVOER EN GEPYL KAN WORD.

NUWE BOMA WAARVAN BUFFELS TOT ALLE ANDER WILD GEWERK EN GELAAI KAN WORD

GEEN HELIKOPTERS WORD DUS BENODIG VIR DIE HANTERING VAN KAMPWILD WAT DIE KOSTE VAN BEDRYF AANSIENLIK LAAG MAAK.

GEWONE WILD (GESKATTE GETALLE)

KAMEELPERDE: 5

ROOIBOKKE: 50 RAMME EN 50 OOIE

KOEDOES: 3 GROOT BULLE. GEMEET TUSSEN 50 EN 58 DUIM 1 JONG BUL EN 8-10 KOIEIE

ZEBRAS: 10

BLESBOKKE: 20 OOIE EN 1 WITRAM

BLOUWILDEBEESTE: 15

WATERBOKKE: 8-10

GEMSBOKKE: 8-10

HARTEBEESTE: 8 -10

LOSBATES

VOLLEDIGE LYS SAL VOORSIEN WORD VIR ERNSTIGE KOPER

VOERTUIE EN IMPLEMENTE

LANDCRUISER WILDBESIGTIGINGS VOERTUIG

NUWE LANDINI 4X4 TREKKER (3000 URE)

NUWE SLASHER

NUWE SKRAPER

NUWE HAMERMEULE

3 KOMPARTEMENT WILD VERVOER WA

1 VUURVEGTER

SLEEPWA VIR VOER

1 SUZUKI MOTORFIETS

1 TIP WA VIR JAG

1 CONTAINER VIR BERGING VAN SPESIALE VOERE

SLAGKAMER

TEN VOLLE TOEGERUSTE SLAGKAMER MET

BANDSAAG

MINCER

KOELKAMER

KATROLLE

NOTA: ALLE TOERUSTING INDUSTRIEEL VAN AARD (NUUT)

GEREEDSKAP

ALLE NODIGE GEREEDSKAP SOOS BENODIG VIR PLAAS WERK

 

STORE

1 TOEGEBOUDE GRASDAK STOOR GROOTTE SAL VERSKAF WORD

1 GRASDAK AFDAK MET VERSKEIE AFSKORTINGS WAAR TREKKERS EN VOERTUIE GEPARKEER WORD

6 GRASAFDAKKE (NUUT)

TEN VOLLE OMHEIN MET GE ELETRIFISEERDE DRAAD

HIERDIE TOP PLAAS IS IDIAAL VIR ENIGE NUWE TOETREDER TOT DIE EKSOTIESE TEELMARK WAT NET WIL INSTAP EN BOER

OF

VIR N HUIDIGE TELER WAT SY SAKEBELANGE WIL UITBREI

 

PRYS

R23.5 MILJOEN ALLES INGESLUIT IN TEELKAMPE ROMP EN STOMP

General Map of Area :

Do you want more info? Leave your message

Return to the list

Our Latest Properties

Detail 1221 Ha Price : R 21 000 000.00
Detail 1600 Ha Price : R 25 000 000.00
Detail 752 Ha Price : R 23 500 000.00
Detail 78 Ha Price : R 3 700 000.00
Detail 29 Ha Plaas Bargain Price : R 2 500 000.00
Detail 478 Ha Wildsplaas Price : R 6 500 000.00
Detail 8 Ha - Plot Marakele Price : R 1 540 000.00
Detail 3 Ha - Marakele Estate Woning Price : R 2 260 000.00
Detail 215 Ha Wildsplaas Bargain Price : R 4 950 000.00
Detail 500 HA Near Thabazimbi Price : R 6 990 000.00
Detail 470Ha Matlabas Price : R 7 300 000.00
Detail 70Ha Makoppa Price : R 8 000 000.00

Properties

Detail 1221 Ha Price : R 21 000 000.00
Detail 1600 Ha Price : R 25 000 000.00
Detail 752 Ha Price : R 23 500 000.00
Detail 78 Ha Price : R 3 700 000.00
Detail 29 Ha Plaas Bargain Price : R 2 500 000.00
Detail 478 Ha Wildsplaas Price : R 6 500 000.00
Detail 8 Ha - Plot Marakele Price : R 1 540 000.00
Detail 3 Ha - Marakele Estate Woning Price : R 2 260 000.00
Detail 215 Ha Wildsplaas Bargain Price : R 4 950 000.00
Detail 500 HA Near Thabazimbi Price : R 6 990 000.00
Detail 470Ha Matlabas Price : R 7 300 000.00
Detail 70Ha Makoppa Price : R 8 000 000.00
Detail 385Ha Sentrum Thabazimbi Price : R 5 000 000.00